SPESIALE VAKANSIE-AANBOD: Teken in teen net R49 vir jou eerste maand! Word 'n intekenaar
Nuus
Hou Kersmark

Die NG Moedergemeente in Welkom bied Saterdag (30/11) van 08:00 tot 13:00 sy jaarlikse Kersmark aan.

Almal word genooi om die geleentheid by te woon.

’n Verskeidenheid eetgoed sal te koop wees.

Daar sal vermaak vir kinders wees soos vissie-vang en springkastele.

Die mark sal op die hoek van Arraratweg en Stateway in Welkom plaasvind.

Bel Wessel Pretorius by 083-463-2586 of Suzi Vermeulen by 057-352-5116 vir meer inligting.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.