Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
ID nie só gevra
ID nie so gevra nie

Die departement van binnelandse sake het lede van die publiek gewaarsku om op hul hoede te wees vir misdadigers wat hulle as amptenare van die departement voordoen.

Die departement sê die so­genaamde verkiesingsboewe mislei slagoffers deur te sê hulle moet kyk of hul identiteits­dokument geldig is om in die verkiesing te kan stem.

Die misdadigers kry dan toegang tot huise en steel waardevolle artikels.

“Ons kom nie na jou huis toe om vas te stel of jou ID-dokument geldig is nie. Jy kom na ons toe,” sê Thulani Mavuso, die departement se waarnemende direkteur-generaal.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.