Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Jan Cellierspark na Afrikaanse digter genoem
Jan Celliers

Schalk van Schalkwyk, Jan ­Cellierspark, Welkom:

So baie mense skryf die Celliers van Jan Cellierspark met die letter “i”. Ons weet dit is verkeerd.

Kan ons iewers weer die spelling van hierdie Celliers aan lesers deurgee?

Dit is genoem na Jan F.E. Celliers (1865-1940), ’n Afrikaanse digter.

Hy is in die Helde-akker in Pretoria ter aarde bestel.

Wanneer ’n mens Celliers skryf, is dit seker gewoonte om eerder “Cilliers” te tik. In dié geval is Celliers met die “e” egter die regte spelling.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.