Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Kerk hou binnekort gholfdag

’n Gholfdag word op Saterdag 1 September deur die NG Moedergemeente Riebeeckstad by die Oppenheimer-gholfbaan gehou. Groot pryse is op die spel.

Die afslaantye vir spelers is soos volg: 07:30, 08:35, 11:25 en 12:35.

Inskrywings is R150 vir lede, R160 vir geaffilieerde lede en R170 vir nie-lede.

Skakel 057-353-2131 of bel dr. Ben Joubert by 082-921-0348 of ds. Christo Nel by 076-943-2006.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.