Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Kerk vier 49ste jaar

Die NG kerk Welkom-Noord het Vrydag (27/09) sy 49ste bestaansjaar gevier.

Ds. Lood Olivier het ter viering van die mylpaal spesiaal ’n koek met ’n foto van die kerk op laat bak.

Die mylpaal is Sondag (29/09) ná die erediens met koek en koffie gevier.

Volgende jaar vier die gemeente sy 50ste bestaansjaar en is besig om inligting in te samel om ’n gedenkboek uit te gee.

Enigeen met inligting oor die NG kerk Welkom-Noord kan Amanda Nel by 082-709-2288 bel.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.