Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Kreatiwiteit kom op die lappe

Tania Botma (56) se unieke “juffrou-sakke” se gewildheid en aanvraag is so groot dat selfs wanneer sy met vakansie is, sy agter die naaldwerkmasjien sit en deur die venter na die see moet kyk.

Tania is getroud met Karel Bothma, wat sy eie onderneming in die stad besit, en hulle het drie kinders en een kleinkind, wat reeds spog met een van sy ouma se unieke kwilte.

Die lappe praat met my en dit is wonderlik om te sien hoe die eindproduk saamvloei.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.