Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Pittige marathon weer gehou

Die Goudveld-multisportklub bied op Saterdag 19 Januarie sy 41ste Mielie-marathon in Welkom aan.

Atlete wat deelneem kan vir die jaarlikse Comrades- en Twee Oseane-ultrawedloop kwalifiseer.

Vier wedlope sal op die dag plaasvind. Die marathon (42,2 km) teen R130 sal om 05:30 begin. Atlete vir die halfmarathon (21,1 km) teen R100 en 10 km-wedloop teen R70 sal saam om 06:00 wegspring.

Om 07:00 sal daar ’n 5 km-kleurwedloop teen R40 per inskrywing plaasvind.

Bel Philip McLaren by 082-452-4569.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.