Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Reeks skop eersdaags af
Currie-beker seisoen open
Currie-beker seisoen open
Die plaaslike rugbyseisoen vir die Curriebekerreeks sal die tweede naweek in Oktober afskop.
Die nuwe Curriebeker-kampioen sal op 16 Januarie 2021 gekroon word, nadat sewe spanne (die Blou Bulle, Goue Leeus, Westelike Provinsie, Haaie, Cheetahs, Pumas en Griekwas) sake oor ’n dubbelronde uitgespook het.
Saru het in ’n verklaring gesê hy sal ’n aankondiging oor die voorgestelde struktuur van die kompetisie doen sodra al die besonderhede uitgeklaar is.
Al die spanne het intussen toestemming gekry om met kontakoefeninge te begin. – Netwerk 24
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.