Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Riebies maak skoonskip

DIE Hoërskool Riebeeckstad se landloopatlete het skoonskip by die Vrystaat-kampioenskap in Bloemfontein gemaak.

Altesaam 47 atlete van die skool is in die Vrystaatspan ingesluit en die atlete sal aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap in September in George deelneem.

Riebies het ses goue, drie silwer- en drie bronsmedaljes by die Vrystaat-kampioenskap verower.

Riebeeckstad is die enigste skool in die Vrystaat wat soveel atlete in die span het:

Geelbooi Kondile, Mundu Langa, Neo Stotsotso, Rethabile Mokoto, Bakoena Khama, Lupondo Moeketsi, Mpho Khate, Rethabile Toabala, Vuyo Bosman, Seth Molelekoa, Theo Hlahane, Neo Motleleng, Kagiso Mosholi, Teboho Matsoso, Marvin Mofobetsoana, Bongani Ramokonopi, Lebohang Mahloane, Ngconde Matwebu, Vuyo Kamlane, Poloko Masia, Lesodisa Nqoko, Karabelo Mosala, Mpho Mokotedi, Junior Tsoeute, Tsetsi Radebe, David Majeso, Makhantse Monelo, Lindiwe Kheswa, Amanda Khulela, Senque Khomo, Samuel Molibedi, Neo Segopolo, Paul Khoza, Tebello Mohloki, Mamello Mofokeng, Mosa Difahlo, Stella Brand, Roseline Dikoko, Elisa Molehe, Portia Machaba, Lerato Matee, Thamba Nozimanga, Ntswaki Molahloe, Pienkie Touto en Zani Benson.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.