Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Route spreads festive cheer
Christmas

Vista wil ’n Facebook-album van die versierde Kersfeeshuise in die Goudveld skep, saam met ’n Kersliggieroete vir sy lesers.

Stuur die adresse van huise of besigheidspersele wat met Kersliggies versier is na madli.­grobbelaar@volksblad.com of mwill@volksblad.com.

This year Vista would like to compile a Facebook album of houses in the Goldfields with Christmas decorations, accompanied by a Christmas lights route for the readers.

Send addresses of houses or businesses with Christmas decorations to madli.grobbelaar@

volksblad.com or mwill@volksblad.com.

Virginia:

  • 45 Era Crescent, Kitty.
  • 40 Zondereindweg, Harmony.

The lights will be on until 26 December.

“We would like to ask visitors to bring along toys so that we can donate it to needy child­ren,” says Jan Rossouw.

Welkom:

  • 55 Othello Road, Bedelia.
  • 15 Swaan Street, Lakeview.
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.