Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Rugbytoernooi sal die kleinspan laat kragte meet

Die jaarlikse Bulletjie-rugbytoernooi vind Vrydag (12/04) en Saterdag (13/04) by die Hoër Tegniese Skool Welkom se sportterrein plaas.

Die gr. O-spanne speel Vrydag van 12:00 tot 17:00, en die gr. 1-spanne Saterdag van 08:00 tot 15:00.

Altesaam 38 spanne van die Goudveld, Sandveld, Bloemfontein en Kroonstad sal deelneem.

Bel Pieter Theunissen by 083-693-3121 vir meer inligting.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.