Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Skenkings kan sentrum help om kinders te versorg
Welkom Jeugsorgsentrum

Die Welkom-jeugsorgsentrum, wat kinders van vyf maande tot 12 jaar oud versorg, het hulp nodig om al sy verpligtinge na te kom.

Omdat die sentrum finansieel sukkel, sal van die kinders moontlik uit hul kleuterskole gehaal moet word.

Dag-tot-dag-uitgawes is nog ’n uitdaging waarmee die sentrum maandeliks moet worstel.

Die Welkom-jeugsorgsentrum is deel van Engo, wat 34 sentrums oor die Vrystaat heen bedryf. In die afgelope boekjaar het dié sentrums 924 kinders versorg tussen die ouderdomme van 0 tot 18 + jaar.

Indien iemand meer inligting wil hê oor hoe om betrokke te raak, bel Mitzi Heiriss by 057-352-9782 of stuur ’n e-pos na mitzi@vironskinders.org.za.

Skenkings is aftrekbaar van belasting.Artikel 18A kwitansies vir belastingdoeleindes word uitgereik vir kontantskenkings.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.