Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Skool se melodrama eersdaags op die planke

Die Amari-skool hou op 17 en 18 Mei sy Melodramari.

Vanjaar se tema is “Van Toeka tot Nou”.

“Die onderwysers en leerlinge werk hard en beloof om groot vermaak te verskaf,” sê Christel van der Vyver, skoolwoordvoerder.

Kaartjies sal nie by die deure te koop wees nie.

“Bel of besoek die skool om kaartjies te koop, of maak besprekings gedurende skoolure,” sê Van der Vyver.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.