Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Spanne laat mekaar les opsê in reeks

Op die 21ste Odensia-aand­reeks was daar geen tekort aan talent nie en elke speler het dit met hart en siel aangedurf. Toeskouers kon rugby en netbal van hoogstaande gehalte geniet. Die eindstryde is op Woensdag 3 April gespeel.

Netbaluitslae

  • o.12-plaateindstryd (B-afdeling) – die Laerskool Hennenman klop die Laerskool Koppie Alleen met 7 – 6.
  • o.12-plaateindstryd (A-afdeling) – die Laerskool Riebeeckstad klop die Sentrale Volkskool met 12 – 6.
  • o.13-plaateindstryd (B-afdeling) – die Laerskool Harmonie klop die Laerskool Odensia met 20 – 3.
  • o.13-plaateindstryd (A-afdeling) – die Laerskool Riebeeckstad klop die Sentrale Volkskool met 21 – 9.

Kampioenskap-eindstryde

  • o.12-kampioenskap (B-afdeling) – die Laerskool Odensia klop die Laerskool Harmonie met 16 – 8.
  • o.12-kampioenskap (A-afdeling) – die Laerskool Voluit klop die Laerskool Dagbreek met 14 – 6.
  • o.13-kampioeskap (B-afdeling) – die Laerskool Hennenman klop die Laerskool Brandwag met 19 – 12.
  • o.13-kampioenskap (A-afdeling) – die Laerskool Kroonheuwel klop die Laerskool Dagbreek met 19 – 13.

Rugbyuitslae

  • o.11-plaateindstryd (B-afdeling) – die Laerskool Aurora klop die Laerskool Eben Donges met 19 – 7.
  • o.11-plaateindstryd (A-afdeling) – die Laerskool Naudeville klop die Sentrale Volkskool met 34 – 7.
  • o.13-plaateindstryd (B-afdeling) – die Laerskool Brandwag klop die Laerskool Odensia met 35 – 7.
  • o.13-plaateindstryd (A-afdeling) – die Laerskool Kroonheuwel klop die Laerskool Voluit met 12 – 0.

Kampioenskap-eindstryde

  • o.13-kampioenskap (C-af­deling) – die Laerskool Bothaville klop die Laerskool Bultfontein met 19 – 5.
  • o.11-kampioenskap (B-afdeling) – die Laerskool Koppie Alleen klop die Laerskool Brandwag met 17 – 5.
  • o.11-kampioenskap (A-afdeling) – die Laerskool Riebeeckstad klop Truida Kestell met 14 – 7.
  • o.13-kampioenskap (B-afdeling) – die Laerskool Eben Donges klop die Laerskool Koppie Alleen met 25 – 19.
  • o.13-kampioenskap (A-afdeling) – die Laerskool Naudeville klop die Laerskool Riebeeckstad met 37 – 5.
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.