Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Speel jou hart uit

Keagan Hall, onderkaptein van die Goudveld­Hoërskool se eerste hokkiespan:

Saterdag is die dag! Nou is dit die tyd om almal te wys waarvan ons gemaak is.

Aan my span: Onthou hoekom jy speel. Onthou al die harde werk wat ons ingesit het. Onthou die gevoel van wen. Maar onthou meestal vir wie jy speel. Of jy nou vir jou Skepper, jouself, jou ouers, afrigters, of jou spanmaats speel, daar is ’n rede hiervoor.

Ons sal nie teleurstel nie, ongeag die uitslag. Speel jou hart uit.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.