Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Spele ‘sal voortgaan’
Olympic Games
Olympic Games
Covid-19-pandemie of te nie, die Olimpiese Spele sál in 2021 voortgaan.
John Coates, adjunkpresident van die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK), sowel as Seiko Hasjimoto, Japan se Olimpiese minister, hou nou vol dat daar “geen ander keuse is” as om volgende jaar met dié viering van sport voort te gaan nie.
“Die Spele sál op 23 Julie volgende jaar begin,” het hy gesê. Die IOK het beklemtoon dat die Spele nie nog ’n keer uitgestel sal kan word nie. – Netwerk 24
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.