Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Spelers hier geslyp

’n Netbalkliniek in Kroonstad word op 2 en 3 November deur die Protea-spelers Erin Burger en Annchen Nel aangebied.

Daar sal op nuwe oefen­inge, tegnieke en vaardig­hede, asook ouderdomsverwante spel en doelwitte, gefokus word.

Belangstellendes kan hulle teen Woensdag 28 Oktober by hul netbalhoof vir die kursus inskryf.

Die koste beloop R200 vir gr. O- tot o.8-spelers, en R260 vir o.9- tot o.13-spelers.

Leerlinge wat tuisonderrig ontvang, is ook welkom.

Bel Nel by 082-561-9059 om besprekings te doen.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.