Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Stap jouself gesond
Walking
Walking

Om fiks en gesond te bly is ’n belangrike deel van geestelike gesondheid – veral in hierdie tye.

Kundiges meen ’n daaglikse stapsessie is ’n maklike en goeie begin. Volg dié stapprogram om stelselmatig jou fiksheidsvlakke – en uiteindelik jou gesondheid – te verbeter.

  • Week 1 en 2Stap 3 tot 4 dae per week 20 minute lank. Gebruik die dae tussenin as rusdae. Stap byvoorbeeld elke tweede dag. Kies ’n plat roete.
  • Week 3 en 4 Stap 3 tot 5 dae per week 30 tot 45 minute lank. Gebruik die dae tussenin as rusdae. Stap byvoorbeeld twee dae met ’n rusdag daarna. Kies ’n plat roete.
  • Ná week 4 Stap 3 tot 5 dae per week 60 minute lank.

Gebruik die dae tussenin as rusdae en wissel jou roetine af, byvoorbeeld langer en korter roetes van 60 minute en 45 minute onderskeidelik, met ’n rusdag daarna.

Hier kan bulte of trappe of nog ’n dag per week bygevoeg word.

Die ideaal is om uiteindelik 5 tot 6 dae per week se oefening vol te hou. – Netwerk24

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.