Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Stilsit nie vir Goudvelders nie

Tydens die inperking wat vanaf 26 Maart tot 16 April strek het meeste van die Goudvelders baie tyd op hande.

Vista het aan sy lesers gevra om vir die koerant foto’s te stuur oor hoe en waarmee hulle, hulle in die tyd van inperking besig hou.

As jy en jou gesin die tyd saam geniet of iets besonders doen, stuur gerus jou foto’s met ’n kort beskrywing na madli.grobbelaar@volksblad.com.

  • Goldfielders will be spending a lot of time together during the lockdown from 26 March to 16 April.

Vista has asked our readers to send the newspaper pictures of how and what they will be doing in this time of isola­tion.

If you and your family enjoy the time together or do something special, please send your photos with a short caption to madli.grobbelaar@volksblad.com.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.