Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Tehuis hou konsert

Goudvelders word uitgenooi na die Rushof-tehuis vir bejaardes in Hennenman se konsert op Vrydag 26 Oktober.

Die konsert met die tema “Sneeuwitjie met ’n twist” is deel van die tehuis se jaarlikse geldinsameling.

Die konsert word om 18:00 in die NG kerk Oos se saal aangebied. Kaartjies kos R100 vir volwassenes en R50 vir kinders jonger as 12.

’n Ligte ete word bedien en daar sal ’n snoepie wees.

Konsertgangers word aangemoedig om volgens die tema “Beauty and the beast” aan te trek en daar is groot pryse op die spel.

Rig navrae aan Nelia Sterley (Rushof-tehuis) by 082-897-3790.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.