Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Tuinbouklub vergader

Die Goudveldse Blom- en tuinbouklub se volgende byeenkoms word Woensdag (15/05) om 09:30 vir 10:00 by die Alma-kwekery gehou.

“Die klublede van Ventersburg gaan ons met ’n lekkerlag-opvoering vermaak en Emsie le Roux, tuinboukundige van Virginia, gaan oor nuwe neigings in tuine gesels.

“Lede kan ’n plantjie saambring vir die uitruilsessie. Soos altyd beloof dit om ’n heerlike oggend saam met tuinbouliefhebbers en vriende te wees,” sê Ingrid Benzien, ’n lid van die klub.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.