Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Tuinbouklub vergader by kwekery
gardening

Die Goudveldse Blom-en-tuinbouklub vergader Woensdag (19/06) om 09:30 vir 10:00 by die Alma-kwekery.

Alle lede en belangstellendes word uitgenooi om ’n heerlike oggend saam met blom- en tuinliefhebbers te geniet, sê Eleen Fourie, voorsitter van die klub.

Lena Wiesner gaan ’n interessante praatjie lewer oor hoe om voëls na tuine te lok.

Daar gaan ook ’n demonstrasie van die Wonder Bag wees.

Kom geniet die heerlike eet- en drinkgoed en kuier saam met vriende en vriendinne.

Belangstellendes kan Fourie by 079-415-4245 bel.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.