Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Vat hande en bid saam

Op Saterdag (22/04) om 12:00 gaan die AGS Deo Doxa in Welkom vir Suid-Afrika bid.

Almal – ongeag ras, kultuur of politieke standpunt – word uitgenooi om die geleentheid by te woon.

Dié geleentheid sal saam met die Angus Buchan-saamtrek buite Bloemfontein en dié van ander gemeentes wat ook vir die land gaan bid, val.

Alle Suid-Afrikaners gaan hande vat en saam bid teen al die bekommernisse in die land.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.