Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Virus bring ASA tot stilstand

Die organisasie Atletiek Suid-Afrika (ASA) het Maandag (16/03) aangekondig dat alle atletiekbyeenkomste, ongeag op watter vlak, vir 30 dae opgeskort is.

Dit volg nadat pres. Cyril Ramaphosa Sondag (15/03) ’n nasionale noodtoestand weens die koronavirus verklaar het.

Streng voorsorgmaatreëls is in plek gestel om die virus te bestry.

ASA het ’n verbod op verskeie byeenkomste geplaas:

  • Alle atletiek in skole insluitend die ASA-nasionale skolekampioenskappe is uitgestel.
  • Provinsiale en klubaktiwiteite, pretlope, park­runs, padwedlope, landloopbyeenkomste, veldwedlope en baan- en veldatletiekbyeenkomste is gestaak.
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.