Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
VS se pittige

Atlete van oor die Vrystaat heen kan hulle gereed maak vir die Mieliemarathon, wat op 18 Januarie die 42ste keer in Welkom aangebied sal word.

Dit is die provinsie se oudste marathon en word deur die Goudveld-multisportklub aangebied.

Geldpryse is op die spel, asook medaljes vir alle atlete wat die marathon voltooi.

Wedlope oor 21,1 km, 10 km en 5 km sal ook aangebied word.

Aangesien die Mielie­marathon ’n kwalifiserende marathon vir die Twee Oseane- en Comrades-wedloop is, word inskrywings van oor die land heen verwag.

Die marathon begin om 05:30.

Die roete strek van die hoër tegniese skool na Odendaalsrus en terug.

Vir meer inligting, skakel 083-478-3886 of 071-460-3536.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.