Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Wend hulle tot swembadwater
“Soms moet ’n mens vir die lewe lag. Al vir dae geen water nie, krag lol, riole blok, swembadwater spoel toilette, die brommers dra ons weg, geen filterwater meer te koop nie, ons lap ons strate self, maar die lewe is ’n lied – sing, sing, don’t worry, be happy. Elke druppel vars water is kosbaar,” het ’n inwoner van Riebeeckstad op Facebook geskryf. Inwoners van dié woonbuurt en dorpe wat geraak is deur die waterkrisis wat sedert die naweek geduur het, wat wel swembaddens het, kon hul lewe gedeeltelik aan die gang hou met swembadwater vir was en toilette. 
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.