Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Vista
Kraai (weer) koning)
Die Goudveld-Hoërskool se o.17-sewesrugbyspan is d
Die Goudveld-Hoërskool se o.17-sewesrugbyspan is die tweede jaar agtereenvolgens as die wenner van die Griffon-sewesrugbytoernooi gekroon. Dié span het die Hoërskool Voortrekker van Bethlehem in die halfeindstryd met 38?–?5 geklop, en op Saterdag 1 September in die eindstryd teen die Hoërskool Witteberg, ook van Bethlehem, te staan gekom. Goudveld het met 31?–?10 geseëvier. Gouties is ook as die algehele wenner van die Bloues Blitz-sewesrugbytoernooi aangewys toe die span Hentie Cilliers van Kroonstad met 20?–?10 verslaan het. Dié kragmeting het Saterdag (08/09) in Kroonstad plaasgevind. Van links is, voor: Dylan Pretorius; middel: Christopher Gerber, Marco Weideman, Dylan Smith, Jaco Weideman en Graham Els; agter: Dewald Niemann, Heinricht Cloete, Neil Harmse, Rian Olivier, Kevin Strydom en Handri Eloff.
Die Goudveld-Hoërskool se o.17-sewesrugbyspan is die tweede jaar agtereenvolgens as die wenner van die Griffon-sewesrugbytoernooi gekroon. Dié span het die Hoërskool Voortrekker van Bethlehem in die halfeindstryd met 38 – 5 geklop, en op Saterdag 1 September in die eindstryd teen die Hoërskool Witteberg, ook van Bethlehem, te staan gekom. Goudveld het met 31 – 10 geseëvier. Gouties is ook as die algehele wenner van die Bloues Blitz-sewesrugbytoernooi aangewys toe die span Hentie Cilliers van Kroonstad met 20 – 10 verslaan het. Dié kragmeting het Saterdag (08/09) in Kroonstad plaasgevind.Die naweek tydens die in Kroonstad, is die Gouties ook aangewys as die algehele wenners toe hulle Hentie Cilliers van Virginia met 20 - 10 gewen het. Van links is, voor: Dylan Pretorius; middel: Christopher Gerber, Marco Weideman, Dylan Smith, Jaco Weideman en Graham Els; agter: Dewald Niemann, Heinricht Cloete, Neil Harmse, Rian Olivier, Kevin Strydom en Handri Eloff.
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.