Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Kontrei
Kontrei: Dagboek

31 Oktober
Bethulie:
Residentia Bethulie se Kersmark. Tafels met koeke, terte, poeding, lekkers, beskuit, braaivleis, tombola, ’n verskeidenheid plante en meer. Musiek heeldag. Rig navrae aan Petro by 051 763 0177 of 079 486 5905 of Marlize by 084 800 6787.

30 Oktober tot 1 November
Loxton:
Kuier saam met jou gesin en ry fiets deur die skouspelagtige Karoo terwyl jy tyd saam met die bekende skrywer Deon Meyer deurbring en nuwe vaardighede­ leer saam met die bergfietsafrigter Joanna­ Dobinson. Kontak Linda by 082 875 3339 of per e-pos by info@jakhalsdans.co.za.

6 tot 7 November
Upington:
Die Orange Descent, ook bekend as die Oranjerivier­kano­marathon, beloof om ’n wonderlike avontuur vir roeiers te wees. Bel Waldo van der Linde by 072 184 9090, stuur ’n e-posboodskap na info@stroke2max.com of besoek https://orangedescent.co.za/.

8 November

dagboek
Ilne Fourie

Gariepdam:
Grendel-Giggel met Ilne Fourie in samewerking met die ATKV in die dorp se kleinteater@rolbalklub. Bel Alta by 082 375 2577 vir kaartjies en meer inligting. Toegang is gratis, maar skenkings kan gemaak word.

19 tot 21 November
Clarens:
Kwilt in Clarens. Besoek die webblad www. quiltinclarens.co.za of bel Alaë Gräbe by 082 577 2232.

19 tot 22 November

Ficksburg:

Sandstone Estates se jaarlikse stoomfees met ou motors, vragmotors en stoomtreine. Stuur e-pos na tillysmithdix@gmail.com.

Meer oor:  Kersmark  |  Dagboek  |  Kontrei
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Volksblad Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.