Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Kontrei
Lees maak jou ’n kleurvolle karakter

Die Laerskool Jordania in Bethlehem het die afgelope week aandag gegee aan lees. Gedurende die skool se boekeweek het die kinders en personeel volgens twee temas, naamlik “seerowers” en “wanted dead or alive” aangetrek. Die kinders het ook meer as 500 boeke aan die skool se biblioteek geskenk.

Van links is Ian Smith, Jorrienoster en Sibisiswe Shabalala, almal in gr. 5.
Ook die Laerskool Jordania se onderwysers het aan die skool se tema-dag ter viering van die skool se boekeweek deelgeneem. Van links is Juan Truter, Casper Knoester, Hennie Ferreira, dr. André Smith (hoof) en Henro de Bruin.
Van links is Anri de Jager en Rorsang Hatla, albei in gr. 4.

Meer oor:  Lees  |  Bethlehem  |  Boeke  |  Kontrei
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Volksblad Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.