Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Vrystaat 13 Mei 2021 16:32

’n Nuutjie wag op Vrystaters wanneer die De Oude Kraal-landgoed en Sentraal24 kragte saamsnoer om ’n wildskosfees van ’n ander aard aan besoekers te bied. Die fees, nou bekend as die WildsKOS-Gourmetfees, gaan op twee geleenthede – een in Junie en een in Julie – aangebied word om met Covid-19-regulasies in pas te bly. Wat dié geleenthede van vorige feeste sal onderskei, is dat Marie Lombard, eienaar en voorslagsjef van die De Oude Kraal-landgoed, van die wildsvleis met die landgoedwyne gaan pas. Besoekers wat deur die jare De?Oude Kraal se gewilde kos-en-wyn-aande bygewoon het, sal weet dat Marie ’n baie fyn aanvoeling het vir hoe smake mekaar aanvul.

Nuus 12 Mei 2021 06:40

’n Munisipale bestuurder van die Vrystaat het op 2 Mei in Bethlehem aan Covid-19 gesterf.

Nuus 12 Mei 2021 06:39

Sedert 2016 is bykans 300 plaasaanvalle in die Vrystaat aangemeld. Só lui ’n verklaring wat verlede week deur Vrystaat Landbou uitgereik is.

Nuus 12 Mei 2021 06:38

Pieter Hoogenboezem beskryf sy eerste jaar as student aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) as ’n “roller-coaster ride”.

Nuus 12 Mei 2021 06:36
Nuus 12 Mei 2021 06:36
Nuus 12 Mei 2021 06:34

Die winter is ophande, wat natuurlik beteken die verkoue en -griepseisoen is hier.

Nuus 12 Mei 2021 06:34

Shoes on Wheels sal The Growing Tree Learning Academy op 20 Mei van 08:00 tot 15:00 by Thringstraat 24, Kroonstad, besoek.

Nuus 12 Mei 2021 06:34

Indien ons hoop slegs vir hierdie lewe op Christus gevestig is, is ons die bejammerenswaardigste van alle mense. – 1 Kor. 15:19 (2020-vertaling).

Nuus 12 Mei 2021 06:33

Die jaarlikse Bokkieweek sal vanjaar in Oktober in Kroonstad aangebied word.

Nuus 12 Mei 2021 06:06
Nuus 12 Mei 2021 06:28

Mense het my nog altyd bekoor; om na hul stories te luister – hetsy ernstig of humoristies – is deel van my wese.

Nuus 12 Mei 2021 06:24
Nuus 12 Mei 2021 06:22
Nuus 12 Mei 2021 06:21
Nuus 12 Mei 2021 06:19
Nuus 12 Mei 2021 06:12

Vrystaat Landbou, in samewerking met ’n private sekuriteitsmaatskappy, sal geakkrediteerde veiligheids­opleiding in die Vrystaat bied.

Nuus 12 Mei 2021 06:11
Nuus 12 Mei 2021 06:10

Pet owners in Paul Roux and surrounding areas are invited to make use of the Cluny Animal Trust’s sterilization and vaccination event.

Nuus 12 Mei 2021 06:07

Dit is met groot opgewondenheid dat ek op die sosiale media verneem dat die jaarlikse Bokkieweek wel gedurende Oktober in Kroonstad sal plaasvind.

Laai Meer
Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.