Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Alice gou op die planke

Pensioentrekkers kry eersdaags die geleentheid om kreatief te wees. Hulle kan karton, papier of materiaal nadertrek, ’n hoed maak en na die vertoning van Alice in Wonderland op 30 Augustus kom kyk.

Die Campus Dance Studio bied op 28, 30 en 31 Augustus die alombekende stuk aan.

Kleuters, tieners en selfs volwassenes gaan aan hierdie dans-fantasie deelneem.

Dit is egter nie n­et ballet nie.

Daar gaan ook hip-hop, sowel as kontemporêre en baldanse wees.

Die Vrydagmiddag se vertoning is spesiaal vir pensioentrekkers opsygesit.

Om kleur aan die geleentheid te gee, kan die pensioentrekkers wat wil hul “mad hatters” of tuisgemaakte hoede dra.

Daarby sal die een wat die oorspronklikste hoed op het, ’n prys wen.

Kaartjies is by Libri beskikbaar.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.