Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Bestuur gee klub vlerke

Twee van die Kransfontein-resiesduifklub se lede is as kampioene van die Noord-Oos-Vrystaatse Posduiffederasie aangewys.

Danie van Niekerk van FED-hokke is as die federasie-kampioen vir 2018 aangewys. Handro Swart is as die junior federasie-kampioen aangewys.

Lede van dié klub is ook tot die federasie se bestuur vir 2019 verkies. Hulle is Peet Crouwkamp (wedvlug-sekretaris, tesourier en sekretaris), Johan Smalberger (vervoer­beampte), Dries van der Walt (ondervoorsitter), Riaan Kriel (voorsitter) en Fritz Wolmarans (bykomende lid).

Die klub het sy nuwe bestuurslede op sy jaar­vergadering aangewys. Hulle is Martie Griesel (sekretaresse), Ronel Fourie (wedvlug-sekretaris), Rensche Kriel (tesourier), Johan Fourie (wedvlug-sekretaris), Marianne Swart (reklamebeampte), Riaan Kriel (voorsitter) en Willem Muller (ondervoorsitter).

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.