Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Bhm-gholfdag trek 88

Altesaam 88 spelers het Vrydag (02/08) aan die Bethlehem Bricks-beterbal-kiesspel deelgeneem.

Derick Maree en Bjorn Barends was die wenspan met Divan Gerber en Gerhard Reynders in die tweede plek.

Sue Delport en Hanna Barnard was derde met Leon Matthee en Danie Coetzee in die vierde plek.

Eugene Wandrag en Jacques Hattingh was vyfde.

  • Naaste aan die pen: nr. 2: Bjorn Barends, nr. 6: Nico Odendaal, nr. 12: Adam van Tonder en nr. 16: Callie van den Berg.
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.