Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Boekeweek bied skatkis vol kennis

Die Laerskool Jordania in Bethlehem vier van Maandag (14/09) tot Donderdag (17/09) Boekeweek.

Die slagspreuk vir die week is “There is more treasure in books than all the loot in a pirate’s treasure chest”.

As deel van dié viering het die gemeenskap die geleentheid om boeke aan die skool se biblioteek te skenk.

Boekeweek hou heelwat aktiwiteite vir leerlinge in, en hulle kon Maandag en Dinsdag soos seerowers aantrek.

Johan Vorster en Simoné Venter, gr. 8-leerlinge aan die Hoërskool Witteberg en oudleerlinge van die Laerskool Jordania, het gehelp om Boekeweek bekend te stel.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.