Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Boer sterk goed aan

Die boer van Harrismith wat die eerste Covid-19-pasiënt in die Oos-Vrystaat was, is op Dinsdag 31 Maart uit die Mediclinic Hoogland ontslaan.

Hy sterk nou tuis onder kwarantyn aan.

Die boer was op 19 Maart by ’n boereverenigingvergadering, onwetend dat hy die virus onder lede het.

Boere wat die vergadering bygewoon het, word steeds gemaan om op te let na simptome van Covid-19. Die boer se vrou en dogter is ook positief getoets.

Karien Collett, woordvoerder van die Mediclinic Hoogland, sê geen ander gevalle is by dié hospitaal aangemeld nie.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.