Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Deel hoop, tyd en liefde

Die Salileni-sentrum vir volwassenes met gestremdhede in Bethlehem het Vrydag (03/01) “flentertjies hoop en liefde gesaai” by die Phedisang Bana-sentrum vir persone met gestremdhede.

“Ons is so dankbaar vir alles wat ons ontvang en wil graag teruggee aan die gemeenskap,” sê Leandra de Coning, bestuurder van die Salileni-sentrum.

Die kosbaarste besitting wat ’n mens met iemand kan deel is jou tyd, en daarom het die leerlinge van die Salileni-sentrum tyd by die Phedisang Bana-sentrum spandeer en koek saam met hulle geniet. Hulle het ook speelgoed uitgedeel. Volgens Lorraine Sebotsa, direkteur van die Phedisang Bana-sentrum, is daar van babas tot volwassenes wat by die sentrum gehelp word.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.