Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Dié slimmes uit Oos-VS

Altesaam ses uit die 25 semifinaliste vir vanjaar se Matrikulant van die Jaar-kompetisie van Volksblad en die Universiteit van die Vrystaat (UV) is uit die Oos-Vrystaat.

Hulle voldoen aan die kompetisie se kriteria van prestasies op akademiese, leierskap-, sport- en kultuurgebied.

Dié ses finaliste is Uzma Anwarey en Xaneli Roux aan die Hoërskool Ficksburg, Dian Honiball en Chrisné Kruger aan die Hoërskool Witteberg, Renémarie Human aan die Hoërskool Voortrekker en Diana Mouton aan die Hoërskool Wilgerivier in Frankfort.

Die wenner sal op 28 September uit die ’n Opwindende naweek wag op die top-14 uitblinkers met baie pret, bederf, kameraadskap en so ’n klein bietjie bloedsweet.14 finaliste aangewys word.

  • Dié spogonthaal sal Die wenner word die Saterdagaand op ’n spogonthaal in die Reitz-saal van die Eeufeeskompleks op die Kovsie-kampus plaasvind. – Martinette Hay
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.