Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Drafstap maak van flukses fikses

Die 5 km-parkrun by die Bethlehem Christen-sentrum op die Preekstoelpad is deel van ’n internasionale veldtog om mense aan die beweeg te kry.

Die drawwers wat op Saterdag 23 November in die eerste 20 plekke geëindig het, is:

1. Gerhard Bossert (19:19)

2. Daniel Litaole (19:40)

3. Masoabi Motaung (20:11)

4. Ruan Lombaard (20:36)

5. Keanu Fourie (21:29)

6. Bongumthadazo Nsele (23:09)

7. Fanyane Ngozo (23:28)

8. Ettiene Bossert (25:51)

9. Arnaud Tredoux (25:53)

10. Jakolien Punt (26:12)

11. Carissa Tredoux (26:35)

12. Shaun Fourie (27:25)

13. Martin Shepherd (27:40)

14. Claude Ackerman (27:57)

15. Yvonne Tredoux (28:15)

16. Bertus Naudé (28:25)

17. Wian Viljoen (28:49)

18. Maketekete Nsele (29:28)

19. Christine Buschke (29:30)

20. Magriet Viljoen (29:34)

Enigeen kan deelneem. Deelnemers kan stap of hardloop, en hulle kan selfs hul babawaentjie of kierie bring. Registreer gratis by parkrun.co.za. Deelnemers sal ’n strepieskode ontvang wat hulle moet uitdruk. Wanneer hulle die 5 km voltooi, kry hulle ’n e-pos met die tyd wat dit hulle geneem het om dit te doen en hoeveelste hulle geëindig het.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.