Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Duiwe vlieg wedvlug met wind van voor

Die Kransfontein-resiesduifklub se wedvlug op Saterdag 27 Julie was van Noupoort af.

Altesaam 438 duiwe het aan die vlug deelgeneem.

Die duiwe is om 07:45 losgelaat.

Met die loslating was daar ’n sterk noordewind, en die duiwe het die hele pad wind van voor gehad.

Die wenduif is om 14:38 deur Bosman en Seuns geklok.

Die afstand was 503 km tot by die wenduif se hok.

Die wenspoed was 1 216,462 meter per minuut.

Uitslae:

  • Eerste – Bosman en Seuns
  • Tweede – Griesel-hokke
  • Derde – Spartan Pigeons
  • Vierde – Fourie-hokke
  • Vyfde – Spartan Pigeons
  • Sesde – FED-hokke
  • Sewende – Liefde-hokke
  • Agtste – Spartan Pigeons
  • Negende – Wolmarans-hokke
  • Tiende – Wolmarans-hokke
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.