Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Egpaar pak langer as ses dekades saam aan

Om meer as ses dekades getroud te wees is nie almal beskore nie.

Flip en Cora Wheeler, jarelange inwoners van Clocolan, het egter Maandag (02/12) hul 67ste huweliksherdenking gevier.

Volgens hulle is die geheim om al die sakke sout saam op te eet; deur dik en dun, moeilik en maklik.

Ná Flip se aftrede as treindrywer in Kroonstad, waar hy 36 jaar gewerk het, het hulle hulself in Clocolan gevestig.

Hy was sowat 11 jaar die opsigter by die destydse gekombineerde hoër- en laerskool.

Daarna het hulle na Heidelberg, Gauteng, verhuis, waar hulle nog woon.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.