Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Eisteddfod-inskrywings ingewag

Die Bethlehem-eisteddfod word weer vanjaar in Augustus aangebied.

Deelnemers kom gewoonlik van so ver soos Harrismith, Ficksburg, Reitz en Villiers.

Skoolleerlinge, leerlinge wat tuisonderrig ontvang, asook volwassenes en gesins­groepe kan deelneem.

Daar is verskeie kategorieë.

Bethlehem-eisteddfod het ’n nuwe webblad vir inskrywings en betalings, bethlehemeisteddfod.co.za.

Leerlinge moet op hul eie vorm inskryf, tensy hulle deel van ’n groep is. Alle inskrywings sluit op 18 Mei. Dit sluit dié vir fotografie, kreatiewe skryfwerk en onvoorbereide lees in.

Van Februarie af sal die prospektus en inskryfvorms, asook reëls vir deelname, op die webwerf en op Facebook beskikbaar wees.

E-posse kan na bethlehem.eisteddfod@­gmail.com gestuur word.

Die Eisteddfod word van 3 tot 7 Augustus aangebied.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.