Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Eskom vat Maluti-a-Phofung drasties vas

Die bankrekening van die beleërde Maluti-a-Phofung-munisipaliteit in die Oos-Vrystaat, wat onder meer Harrismith bedien, is Woensdag (22/07) deur Eskom gevries.

Eskom sê in ’n mediaverklaring hy het ’n beslagleggingsbevel, wat hy reeds in 2018 bekom het, laat uitvoer in ooreenstemming met sy strategie om sy skuld in te vorder.

Die bank sal volgens Eskom nou van die geld in die rekening aan hom oorbetaal. Die munisipaliteit skuld Eskom R5,3 miljard.

Eskom sê hy het dié drastiese stap gedoen nadat die munisipaliteit die soveelste keer versuim het om sy geldelike verpligtinge na te kom.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.