Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Ete by hotel ’n gepaste viering

Om 60 jaar getroud te wees, verg verdraagsaamheid, moed, uithouvermoë en genade.

Dit is die mening van Anton en Janette Muller van Bethlehem, wat op Donderdag 28 Junie hul huweliksherdenking gevier het.

Hulle het hul wittebrood 60 jaar gelede by die Park-hotel in Bethlehem deur­gebring. Om die mylpaal te vier het hulle op die middag van die herdenking saam met vriende by dié hotel gaan eet.

Die egpaar is oorspronklik van Brandfort en bly al die afgelope sewe jaar in die Residentia-aftreeoord in Bethlehem.

Hulle is op 28 Junie 1958 in Brandfort getroud.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vrystaat Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.