SWART-VRYDAG-AANBOD! Betaal slegs R9,99 vir die eerste twee maande as jy nou ’n intekenaar word. Spring gou!
Nuus
Fouries gesoek

Alle Fouries in Suid-Afrika wat spesifiek ’n verbintenis met Fouriesburg in die Oos-Vrystaat het, kan nader staan.

Adinie Scheepers (née Fourie) van Bethlehem se boek, Fouriesburg en sy mense in die Brandwaterkom (2013, selfpublikasie) word tans vir ’n opgedateerde uitgawe vir 2019 hersien.

Inligting oor die verskillende Fourie-gesinne se herkoms, foto’s (jpg-formaat), staaltjies en verhale is welkom en sal vir die nuwe publikasie oorweeg word.

Kontak Susan Maré (redakteur van die nuwe boek) by joernalis@bethnet. co.za of Scheepers by 082-448-8032.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vrystaat Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.