Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Gereelde selfondersoeke kan vroue se lewe red, sê KANSA

In Oktober, Borskankermaand, word bewustheid oor dié siekte geskep.

Volgens KANSA is borskanker een van die grootste oorsake van vroulike sterftes in die land en oor die wêreld heen.

Gereelde selfondersoeke of mammogramme kan vroue se lewe red deur kanse op vroeë opsporing van borskanker en effektiewe behandeling te verhoog.

Vir meer inligting oor dié siekte, bel KANSA by 080-022- 66022 of besoek cansa.org.za.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.