Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Skole pak mekaar in taai derbystryd

Goeie sportmangees en volgehoue aksie het Saterdag (04/05) by die Hoërskool Witteberg en die Hoërskool Voortrekker se jaarlikse rugby geheers.

Voortrekker se eerste rugbyspan het Witteberg vanjaar met 24 - 16 geklop.

Dit was naelbytoomblikke tot aan die einde. Met rustyd het Witteberg 16 - 7 voorgeloop.

Op die hokkieveld het Witteberg se eerste meisieshokkiespan 2 - 1 gewen.

Voortrekker se eerste seunshokkiespan het met ’n telling van 2 - 0 as wenners uit die stryd getree.

Op die netbalbaan was Voortrekker met 36 - 28 die wenner na ’n harde, fisieke wedstryd wat die skare op hul voete gehou het.

Uitslae (met die gasheer, Witteberg, se telling eerste):

Rugby:

  • eerste span: 16 - 24
  • tweede span: 6 - 13
  • derde span: 0 - 57
  • o.16A: 0 - 31
  • o.16B: 0 - 61
  • o.15A: 18 - 7 (telling verskil nog tussen 2 skole)
  • o.15B: 10 - 27
  • o.14A: 5 - 51
  • o.14B: 10 - 36 (telling verskil nog tussen 2 skole)

Hokkie:

  • eerste span (seuns): 0 - 2
  • o.16A (seuns): 9 - 0
  • eerste span (meisies): 2 - 1
  • tweede span (meisies): 0 - 1
  • derde span (meisies): 1 - 2
  • o.16A: 2 - 1
  • o.16B: 4 - 3
  • o.14A: 3 - 2

Netbal:

  • eerste span: 28 - 36
  • tweede span: 28 - 15
  • derde span: 7 - 20
  • vierde span: 17 - 18
  • Witteberg se tweede span teen Voortrekker se o.17A: 41 - 11
  • Witteberg se vyfde span teen Voortrekker se o.16C: 2 - 12
  • o.16A: 20 - 27
  • o.16B: 8 - 25
  • o.15A: 17 - 18
  • o.15B: 8 - 9
  • o.15C: 11 - 8
  • o.14A: 11 - 26
  • o.14B: 20 - 15
  • o.14C: 10 - 9
  • o.14D: 2 - 19
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.