Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Groen tweeling vermaak

Die geliefde karakters van kykNET se kinderreeks Tjiff en Tjaff het Saterdag (12/05) by die Speranza-akademie in Bethlehem opgetree.

Die groen tweeling vertel van verskeie uitstappies en nooi almal om te deel in hul avonture. Hulle is lief vir speletjies en dans.

Die Speranza-akademie is ’n skool vir leerlinge met spesiale behoeftes. Dié skool, wat agt leerlinge het, is op die Bethlehem-akademie se skoolterrein geleë.

“Ons het kleiner klasse en ook assistente en terapeute om die leerlinge te help,” het Petroné Gaitskill, stigter van die skool, gesê.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vrystaat Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.