Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
‘Helde’ maak litte los

Loslitdag, Suid-Afrika se grootse geldinsamelingsprojek vir mense met gestremdhede, het heelwat pret en op­winding in Reitz verseker.

Werknemers van VKB het die geleentheid aangegryp om soos alledaagse helde aan te trek en dit was gou duidelik dat die tema op opwindende wyse gestalte gekry het.

Vanjaar is Loslitdag op Vrydag 7 September gevier.

Die onderskeie afdelings moes elk ’n vertoning lewer en volgens die tema aantrek.

Die graan-afdeling het as algehele wenner uit die stryd getree.

Die IT-afdeling was die naaswenner met die beste gees.

Elmien Mostert het die skare in haar kat-kostuum bekruip en is as die individuele wenner aangewys.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vrystaat Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.