Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Jonges se kuns

Die KinderArt-kunsskool in Bethlehem het Donderdag (29/11) leerlinge se kuns van die afgelope twee jaar by Atmosvuur uitgestal.

“Volgens die samelewing is kunskinders anders, maar volgens dié kinders is hulle normaal. Dis normaal om die lewe uit ’n ander perspektief te sien,” sê Vinia Wheatley van KinderArt.

Volgens haar verg kreatiwiteit moed.

Met die woorde van Andy Warhol het sy die kunsleerlinge bemoedig om kreatief te wees en om kuns te skep.

“Don’t think about making art, just get it done. Let everyone else decide if it’s good or bad, whether they love it or hate it. While they are deciding, make even more art.”

Die kunsskool bestaan uit leerlinge van drie-jarige ouderdom af tot hoërskoolleerlinge.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vrystaat Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.