Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Jy is van geboorte God s’n

Lees Johannes 1:12-13.

Maar aan almal wat Hom aangeneem het, die wat in Hom glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te word.

Nie van nature nie, nie deur die drang van ’n mens of die besluit van ’n man nie: Jy is uit God gebore.

In ons teksvers klink dit amper asof kind-van-God-word van ons kant kom: A­s ons Hom aanneem en in Hom glo, word ons kinders van God.

Tog klink dit net so as ’n me­ns baie oppervlakkig lees.

Die Here se Woord maak dit baie duidelik dat om ’n kind van God te word, ’n geskenk van die Here is – nie ’n prestasie van ons kant nie.

Dit is nie iets waarop ons kan roem nie, maar een van die wonderlikste feite van God se genade.

Ek kan elke dag weet: Ek is ’n kind van God.

Juis daarom kan ek met die lied “No longer slaves” saamsing:

From my mother’s womb

You have chosen me

Love has called my name

I’ve been born again, into a family

Your blood flows through my veins

I’m no longer a slave to fear

I am a child of God.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.